Skip to Content

"moabiet"

3 keer in AFR53

1 Chronicles 11:46

Éliël van Maháwim en Jeríbai en Josáwja, die seuns van Elnáäm; en Jitma, die Moabiet:

Deuteronomy 23:3

Geen Ammoniet of Moabiet mag in die vergadering van die HERE kom nie; selfs hulle tiende geslag mag nooit in die vergadering van die HERE kom nie;

Nehemiah 13:1

Op dié dag is daar voor die ore van die volk voorgelees uit die boek van Moses, en daarin het geskrywe gestaan dat geen Ammoniet of Moabiet tot in ewigheid in die vergadering van God mag kom nie,