Skip to Content

"asel"

4 keer in AFR53

1 Chronicles 8:37

En Mosa was die vader van Bínea; sy seun was Rafa; sy seun was Eleása; sy seun was Asel.

1 Chronicles 8:38

En Asel het ses seuns gehad; en dít was hulle name: Asríkam, Bogru en Ismael en Seárja en Obádja en Hanan; hulle almal was seuns van Asel.

1 Chronicles 9:43

en Mosa was die vader van Bínea; en sy seun was Refája, sy seun Eleása, sy seun Asel.

1 Chronicles 9:44

En Asel het ses seuns gehad, en dít is hulle name: Asríkam, Bogru en Ismael en Seárja en Obádja en Hanan; dit was die seuns van Asel.