"sestiende"
3 keer in AFR53
1 Chronicles 24:14
die vyftiende vir Bilga, die sestiende vir Immer,
1 Chronicles 25:23
die sestiende vir Hanánja; sy seuns en sy broers, twaalf;
2 Chronicles 29:17
En hulle het begin om te heilig op die eerste van die eerste maand en op die agtste dag van die maand by die voorportaal van die HERE gekom en die huis van die HERE binne agt dae geheilig; en op die sestiende dag van die eerste maand was hulle gereed.