"sofag"
4 keer in AFR53
1 Chronicles 19:16
Toe die Arameërs dan sien dat hulle voor Israel verslaan was, het hulle boodskappers gestuur en die Arameërs laat uittrek wat oorkant die Eufraat was, met Sofag, die leërowerste van Hadaréser, op hulle voorpunt.
1 Chronicles 19:18
Maar die Arameërs het vir Israel gevlug, en Dawid het van die Arameërs sewe duisend trekperde en veertig duisend man voetgangers gedood; ook Sofag, die leërowerste, het hy gedood.
1 Chronicles 7:35
En die seuns van sy broer Helem was: Sofag en Jimna en Seles en Amal.
1 Chronicles 7:36
Die seuns van Sofag was: Suag en Harnéfer en Sual en Beri en Jimra,