"sporte"
2 keer in AFR53
1 Kings 7:28
En dit was die maaksel van die bak: dit het sluitplate gehad, naamlik sluitplate tussen die sporte;
1 Kings 7:29
en op die sluitplate tussen die sporte was leeus, beeste en gérubs; en net so op die sporte; bokant en onderkant die leeus en beeste was afhangende kransversierings.