Skip to Content

"suppim"

3 keer in AFR53

1 Chronicles 26:16

op Suppim en op Hosa vir die weste by die poort Salléget aan die grootpad wat opdraand loop, wag naas wag.

1 Chronicles 7:12

Ook Suppim en Huppim was seuns van Ir; Husim, seuns van Aher.

1 Chronicles 7:15

en Magir het van Huppim en Suppim 'n vrou geneem; die naam van sy suster was Máäga. En die naam van die tweede was Selófhad; en Selófhad het dogters gehad.