Skip to Content

"só"

77 keer in AFR53

1 Corinthians 11:28

Maar die mens moet homself beproef en van die brood eet en uit die beker drink.

1 Corinthians 9:24

Weet julle nie dat die wat op die baan hardloop, wel almal hardloop, maar dat een die prys ontvang nie? Hardloop dat julle dit sekerlik kan behaal.

1 Kings 12:10

En die jongmanne wat saam met hom grootgeword het, antwoord hom en sê: moet u hierdie volk antwoord wat met u gespreek en gesê het: U vader het ons juk swaar gemaak, maar maak u dit ligter oor ons-- moet u hulle antwoord: My pinkie is dikker as my vader se lendene.

1 Kings 2:30

Daarop het Benája by die tent van die HERE gekom en vir hom gesê: So spreek die koning: Kom uit. Maar hy sê: Nee, want hier wil ek sterf. En Benája het die koning 'n antwoord gebring en gesê: het Joab gespreek, en het hy my geantwoord.

1 Kings 2:7

Maar aan die seuns van Barsíllai, die Gileadiet, moet jy guns bewys, en hulle moet wees onder die wat aan jou tafel eet; want het hulle na my toe aangekom toe ek vir jou broer Absalom gevlug het.

1 Samuel 14:10

Maar as hulle sê: Kom op na ons toe! dan klim ons op, want dan het die HERE hulle in ons hand gegee; en dit sal vir ons die teken wees.

1 Samuel 14:9

As hulle vir ons sê: Staan stil totdat ons by julle kom! dan moet ons op ons plek bly staan en nie na hulle opklim nie.

1 Samuel 17:27

En die manskappe gee hom dieselfde antwoord: sal met die man gebeur wat hom verslaan.

1 Samuel 1:7

So het hy gedoen van jaar tot jaar, telkens as sy opgaan in die huis van die HERE. het sy haar geterg, dat sy geween het en nie wou eet nie.

1 Samuel 20:22

Maar as ek aan die jongman sê: Daar lê die pyle van jou af, verder--gaan dan weg, want die HERE stuur jou weg.

1 Samuel 2:13

Die handelwyse van die priesters teenoor die volk was : As iemand 'n offer slag, dan kom die dienaar van die priester, net soos die vleis kook, met die drietand-vurk in sy hand,

1 Samuel 9:9

Vroeër het die mense in Israel gesê as hulle gaan om God te raadpleeg: Kom, laat ons na die siener gaan. Want die profeet van teenswoordig het hulle vroeër siener genoem.

2 Chronicles 10:10

En die jongmanne wat saam met hom grootgeword het, antwoord hom en sê: moet u die volk antwoord wat met u gespreek en gesê het: U vader het ons juk swaar gemaak, maar maak u dit ligter oor ons-- moet u hulle antwoord: My pinkie is dikker as my vader se lendene.

2 Chronicles 34:26

Maar aan die koning van Juda wat julle stuur om die HERE te raadpleeg, aan hom moet julle sê: So spreek die HERE, die God van Israel: Wat die woorde betref wat jy gehoor het--

2 Kings 22:18

Maar aan die koning van Juda wat julle stuur om die HERE te raadpleeg, aan hom moet julle sê: So spreek die HERE, die God van Israel: Wat die woorde betref wat jy gehoor het--

2 Samuel 18:33

Toe het die koning baie ontroerd geword en opgeklim na die bovertrek van die poort en geween; en hy het rondgeloop en gesê: My seun Absalom, my seun, my seun Absalom! Ag, as ek self maar in jou plek gesterf het! Absalom, my seun, my seun!

2 Samuel 20:18

Daarop spreek sy en sê: Vroeër was hulle gewoond om te sê: Laat hulle Abel maar net raadpleeg! en so het hulle 'n saak afgehandel.

Acts 13:34

En dat Hy Hom opgewek het uit die dode, sodat Hy nie meer tot verderwing sou terugkeer nie, het Hy gespreek: Ek sal aan julle gee die heilige weldade van Dawid wat betroubaar is.

Amos 4:12

Daarom sal Ek met jou handel, o Israel; omdat Ek met jou sal handel--maak jou klaar om jou God te ontmoet, o Israel!

Amos 5:14

Soek wat goed is, en nie wat sleg is nie, sodat julle kan lewe en die HERE, die God van die leërskare, met julle kan wees soos julle sê.

Daniel 2:24

Daarom het Daniël ingegaan na Ariog, wat die koning aangestel het om die wyse manne van Babel om te bring; hy het gegaan en vir hom gesê: Moenie die wyse manne van Babel ombring nie; bring my in voor die koning, dan sal ek aan die koning die uitlegging te kenne gee.

Daniel 2:25

Toe het Ariog Daniël haastig voor die koning ingebring en vir hom gesê: Ek het 'n man onder die ballinge van Juda gevind wat die koning die uitlegging bekend sal maak.

Daniel 4:14

hy het hardop geroep en gesê: Kap die boom om en kap sy takke af, trek sy blare af en verstrooi sy vrugte; laat die diere onder hom uit wegvlug en die voëls uit sy takke.

Daniel 6:7

Toe het hierdie ministers en landvoogde die koning bestorm en vir hom gesê: Mag koning Daríus vir ewig lewe!

Daniel 7:23

het hy gesê: Die vierde dier--die vierde koninkryk sal op die aarde wees, wat verskil van al die koninkryke en die hele aarde sal verslind en dit sal vertrap en dit verbrysel.

Daniel 7:5

En kyk, 'n ander dier, 'n tweede, het gelyk soos 'n beer, en is aan die een kant opgerig; en drie ribbes was in sy bek tussen sy tande; en het hulle vir hom gesê: Staan op, eet baie vleis.

Esther 1:13

En die koning het aan die wyse manne, die kenners van die tye, gesê--want word die sake van die koning aan al die kenners van wet en reg voorgelê;

Exodus 10:10

Toe sê hy vir hulle: Mag die HERE met julle wees as wat ek julle en julle kinders sal laat trek! Pas op, want julle het 'n verkeerde ding voor oë.

Exodus 12:11

En moet julle dit eet: Julle heupe moet omgord wees, julle skoene aan jul voete en julle staf in jul hand; baie haastig moet julle dit eet. 'n Pasga van die HERE is dit.

Exodus 25:12

En giet daarvoor vier goue ringe, en sit dit aan sy vier voete vas, dat twee ringe aan die een kant en twee ringe aan die ander kant is.

Exodus 37:3

En hy het daarvoor vier goue ringe gegiet, aan sy vier voete, dat twee ringe aan die een kant en twee ringe aan die ander kant was.

Ezekiel 23:44

En hulle het by haar ingegaan soos 'n mens ingaan by 'n hoer; het hulle ingegaan by Ohóla en Ohóliba, die ontugtige vroue.

Ezekiel 5:9

en om al jou gruwels ontwil sal Ek aan jou doen wat Ek nooit gedoen het nie, en wat Ek nooit weer sal doen nie.

Ezra 10:12

Toe antwoord die hele vergadering en sê hardop: , volgens u woorde, is ons verplig om te handel;

Ezra 5:3

In dié tyd het Tattenai, die goewerneur wes van die Eufraat, en Setar-Bosenai en hulle partygenote na hulle gekom en aan hulle gesê: Wie het julle bevel gegee om hierdie huis te bou en hierdie muur te voltooi?

Ezra 5:4

het ons dan vir hulle gesê wat die name was van die manne wat hierdie gebou oprig.

Ezra 5:7

Hulle het aan hom 'n berig gestuur, en was daarin geskrywe: Aan koning Daríus--alle heil!

Ezra 5:9

Toe het ons daardie oudstes gevra; het ons aan hulle gesê: Wie het julle bevel gegee om hierdie huis te bou en hierdie muur te voltooi?

Ezra 6:2

En in Agméta, in die vesting wat in die provinsie Médië lê, is 'n skrifrol gevind, en was daarin geskrywe: Oorkonde.

Genesis 6:15

moet jy dit maak: drie honderd el die lengte van die ark, vyftig el sy breedte en dertig el sy hoogte.

Haggai 2:14

Toe antwoord Haggai en sê: is in my oë hierdie volk en hierdie nasie, spreek die HERE, en is al die werk van hulle hande en wat hulle dáár offer--onrein is dit.

Isaiah 20:6

En die inwoners van hierdie kusland sal in dié dag sê: Kyk, gaan dit met ons toeverlaat waarheen ons gevlug het om hulp, om gered te word van die koning van Assirië--hoe sal óns dan ontvlug?

Isaiah 28:25

Is dit nie nie: As hy dit bo-op gelykgemaak het, gooi hy swart komyn uit en strooi komyn en saai koring in rye en gars in vakke en spelt langs die kant.

Isaiah 29:8

En soos 'n hongerige droom dat hy eet, maar hy word wakker en--sy siel is leeg; en soos 'n dorstige droom dat hy drink, maar hy word wakker en--hy is moeg en sy siel versmag: sal die menigte van al die nasies wees wat oorlog toe trek teen die berg Sion.

Isaiah 31:4

Want so het die HERE vir my gesê: Soos 'n leeu en 'n jong leeu knor oor sy prooi wanneer die volle getal herders teen hom bymekaargeroep word, sonder dat hy skrik vir hulle stem of ingee vir hulle geraas-- sal die HERE van die leërskare neerdaal om in die stryd uit te trek teen die berg Sion en teen sy heuwel.

Isaiah 38:13

Bring ek myself tot bedaring tot die môre--soos 'n leeu verbreek Hy al my beendere; van dag tot nag gee U my prys.

Isaiah 63:14

Soos vee wat aftrek in die laagte, het die Gees van die HERE hulle na die rus gelei. het U u volk gelei, om vir U 'n heerlike Naam te maak.

Jeremiah 14:10

So sê die HERE van hierdie volk: het hulle daarvan gehou om te swerwe, hulle het hul voete nie teruggehou nie; daarom het die HERE geen behae in hulle nie. Nou sal Hy aan hulle ongeregtigheid dink en hulle sondes besoek.

Jeremiah 23:29

Is my woord nie , soos 'n vuur, spreek die HERE, en soos 'n hamer wat 'n rots vermorsel nie?

Jeremiah 24:8

En soos die slegte vye wat te sleg is om te eet--waarlik, so sê die HERE-- sal Ek Sedekía, die koning van Juda, maak en sy vorste en die oorblyfsel van Jerusalem wat in hierdie land oorgebly het en die wat in Egipteland woon;

Job 9:35

dan wil ek spreek sonder dat ek vir Hom bevrees is; want is dit met my nie gesteld nie.

John 21:1

Na hierdie dinge het Jesus weer aan sy dissipels verskyn by die see van Tibérias, en Hy het verskyn:

John 4:23

Maar daar kom 'n uur, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader in gees en waarheid sal aanbid; want die Vader soek ook mense wat Hom aanbid.

Judges 21:14

Daarop het Benjamin in dié tyd teruggekom; en hulle het die vroue wat hulle uit die vroue van Jabes in Gílead in die lewe behou het, aan hulle gegee, maar was daar vir hulle nie genoeg nie.

Leviticus 22:14

En as iemand by vergissing iets eet wat heilig is, moet hy die vyfde deel daarvan byvoeg, en wat heilig is, aan die priester teruggee.

Luke 11:45

Toe antwoord een van die wetgeleerdes en sê vir Hom: Meester, as U spreek, beledig U ons ook.

Luke 12:43

Gelukkig is daardie dienskneg vir wie sy heer, as hy kom, besig sal vind.

Matthew 12:40

Want soos Jona drie dae en drie nagte in die buik van die groot vis was, sal die Seun van die mens drie dae en drie nagte in die hart van die aarde wees.

Matthew 12:45

Dan gaan hy en neem sewe ander geeste slegter as hy self met hom saam, en hulle kom in en woon daar; en die laaste van daardie mens word erger as die eerste. sal dit ook wees met hierdie bose geslag.

Matthew 1:18

Die geboorte van Jesus Christus was dan : Toe sy moeder Maria verloof was aan Josef, voordat hulle saamgekom het, is sy swanger bevind uit die Heilige Gees.

Matthew 20:26

maar moet dit onder julle nie wees nie; maar elkeen wat onder julle groot wil word, moet julle dienaar wees.

Matthew 3:15

Maar Jesus het geantwoord en vir hom gesê: Laat dit nou toe, want pas dit ons om alle geregtigheid te vervul. Daarna het hy Hom toegelaat.

Matthew 5:16

Laat julle lig skyn voor die mense, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemele is, verheerlik.

Matthew 5:19

Elkeen dus wat een van die minste van hierdie gebooie breek en die mense leer, sal die minste genoem word in die koninkryk van die hemele; maar elkeen wat dit doen en leer, hy sal groot genoem word in die koninkryk van die hemele.

Matthew 6:9

moet julle dan bid: Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word;

Nahum 1:12

So sê die HERE: Al is hulle ook in volle krag en groot in getal, tog sal hulle net afgemaai word en vergaan. (Ek het jou verneder, Ek sal jou nie meer verneder nie;

Nehemiah 8:18

En die hele vergadering wat uit die gevangenskap teruggekom het, het hutte gemaak en in die hutte gewoon; want van die dae van Jésua af, die seun van Nun, tot op daardie dag het die kinders van Israel nie gedoen nie; en daar was baie groot blydskap.

Numbers 18:28

moet julle ook 'n offergawe aan die HERE afgee van al julle tiendes wat julle van die kinders van Israel neem, en julle moet daarvan die offergawe aan die HERE aan die priester Aäron gee.

Numbers 6:21

Dit is die wet vir die nasireër wat sy offer aan die HERE beloof op grond van sy nasireërskap, behalwe wat hy verder kan bekostig. Volgens sy gelofte wat hy afgelê het, moet hy doen volgens die wet van sy nasireërskap.

Proverbs 24:14

Erken dat die wysheid is vir jou siel; as jy dit vind, dan is daar 'n toekoms, en jou hoop sal nie verydel word nie.

Psalms 61:9

wil ek psalmsing tot eer van u Naam tot in ewigheid, om my geloftes te betaal, dag ná dag.

Psalms 63:3

het ek U in die heiligdom aanskou, om u sterkte en u heerlikheid te sien.

Psalms 63:5

sal ek U prys my lewe lank, in u Naam my hande ophef.

Psalms 83:16

vervolg hulle met u storm en verskrik hulle met u stormwind.

Revelation 9:17

En het ek in hierdie gesig die perde gesien en die wat op hulle sit, met vuurrooi en blou en swawelgeel borsharnasse. En die koppe van die perde was soos leeukoppe, en uit hulle bekke het vuur en rook en swawel uitgegaan.

Romans 15:20

maar , dat ek my eer daarin gestel het om die evangelie te verkondig, nie waar Christus alreeds bekend was nie om nie op die fondament van 'n ander te bou nie

Zechariah 1:21

Toe sê ek: Wat kom hulle maak? En Hy antwoord en sê: Dit is die horings wat Juda verstrooi het dat niemand sy hoof opgehef het nie; maar hierdie manne het gekom om hulle skrik aan te jaag, om die horings van die nasies neer te werp wat die horing teen die land van Juda opgesteek het om dit te verstrooi.