"weggeslaan"
2 keer in AFR53
Exodus 9:31
En die vlas en die gars was weggeslaan, want die gars was in die aar en die vlas in die knop.
Exodus 9:32
Maar die koring en die spelt was nie weggeslaan nie, want hulle is later.