"bigwai"
6 keer in AFR53
Ezra 2:14
die kinders van Bigwai, twee duisend ses en vyftig;
Ezra 2:2
wat saam met Serubbábel, Jésua, Nehemía, Serája, Reëlája, Mórdegai, Bilsan, Mispar, Bigwai, Rehum, Baäna gekom het; die aantal manne van die volk van Israel was:
Ezra 8:14
en van die kinders van Bigwai: Utai en Sabbud, en saam met hom sewentig manspersone.
Nehemiah 10:16
Adónia, Bigwai, Adin,
Nehemiah 7:19
die kinders van Bigwai, twee duisend sewe en sestig;
Nehemiah 7:7
wat saam met Serubbábel, Jésua, Nehemía, Asárja, Raämja, Nahamáni, Mórdegai, Bilsan, Mispéret, Bigwai, Nehum, Baäna gekom het; die getal manne van die volk van Israel was: