"bilhan"
3 keer in AFR53
1 Chronicles 1:42
Die seuns van Eser was: Bilhan en Sáäwan en Jáäkan. Die seuns van Disan was Us en Aran.
1 Chronicles 7:10
En die seuns van Jedíael was Bilhan; en die seuns van Bilhan was: Jehus en Benjamin en Ehud en Kenáäna en Setan en Tarsis en Ahisáhar.
Genesis 36:27
Dit is die seuns van Eser: Bilhan en Saäwan en Akan.