"blomwerk"
2 keer in AFR53
1 Kings 7:49
en die kandelaars, vyf regs en vyf links, voor die binneste vertrek, van fyn goud; en die blomwerk en die lampe en die snuiters, van goud;
2 Chronicles 4:21
en die blomwerk en die lampe en die snuiters van goud; dit was die suiwerste goud;