Skip to Content

"diensmaagde"

3 keer in AFR53

Acts 2:18

En ook op my diensknegte en diensmaagde sal Ek in dié dae van my Gees uitstort, en hulle sal profeteer.

Joel 2:29

En ook op die diensknegte en op die diensmaagde sal Ek in dié dae my Gees uitgiet.

Luke 12:45

Maar as daardie dienskneg in sy hart sê: My heer talm om te kom, en hy die diensknegte en diensmaagde begin slaan, en begin eet en drink en dronk word,