Skip to Content

"abíël"

3 keer in AFR53

1 Chronicles 11:32

Húrai, uit Nahale-Gaäs, Abíël, die Arabatiet;

1 Samuel 14:51

En Kis was die vader van Saul, en Ner, die vader van Abner, was die seun van Abíël.

1 Samuel 9:1

En daar was 'n man van Benjamin met die naam van Kis, die seun van Abíël, die seun van Seror, die seun van Begorat, die seun van Afíag, 'n Benjaminiet, 'n vermoënde man.