Skip to Content

"gaäs"

4 keer in AFR53

1 Chronicles 11:32

Húrai, uit Nahale-Gaäs, Abíël, die Arabatiet;

2 Samuel 23:30

Benája, die Pirhatoniet; Híddai, uit Nahale-Gaäs;

Joshua 24:30

En hulle het hom begrawe op die grondgebied van sy erfdeel in Timnat-Serag wat op die gebergte van Efraim lê, noord van die berg Gaäs.

Judges 2:9

en hulle het hom begrawe op die gebied van sy erfdeel in Timnat-Heres, op die gebergte van Efraim, noord van die berg Gaäs.