"afpluk"
3 keer in AFR53
Deuteronomy 23:25
As jy in die ongesnyde graan van jou naaste kom, mag jy met jou hand are afpluk; maar 'n sekel mag jy nie swaai in die ongesnyde graan van jou naaste nie.
Ezekiel 17:22
So sê die Here HERE: Dan sal Ek self van die verhewe top van die seder 'n steggie neem en dit insit--van die boonste van sy lootjies sal Ek 'n teer puntjie afpluk en self dit plant op 'n hoë en verhewe berg.
Job 30:4
hulle wat die soutkruid afpluk by die bossies, en die besemboswortel is hulle brood.