Skip to Content

"hê"

270 keer in AFR53

1 Corinthians 10:1

Want ek wil nie , broeders, dat julle nie sou weet nie dat ons vaders almal onder die wolk was en almal deur die see deurgegaan het,

1 Corinthians 10:20

Nee, maar dat die heidene wat dit offer, aan duiwels offer en nie aan God nie. En ek wil nie dat julle met die duiwels gemeenskap moet hou nie.

1 Corinthians 10:21

Julle kan nie die beker van die Here drink en ook die beker van die duiwels nie. Julle kan nie deel aan die tafel van die Here en ook aan die tafel van die duiwels nie.

1 Corinthians 11:10

Daarom moet die vrou 'n aanduiding van gesag op die hoof ter wille van die engele.

1 Corinthians 11:3

Maar ek wil dat julle moet weet dat Christus die hoof is van elke man, en die man die hoof van die vrou, en God die hoof van Christus.

1 Corinthians 12:1

En wat die geestelike gawes betref, broeders, wil ek nie dat julle onkundig moet wees nie.

1 Corinthians 13:2

En al sou ek die gawe van profesie en al die geheimenisse weet en al die kennis, en al sou ek al die geloof , sodat ek berge kon versit, en ek het nie die liefde nie, dan sou ek niks wees nie.

1 Corinthians 4:15

Want al sou julle tien duisend tugmeesters in Christus , dan het julle tog nie baie vaders nie; want in Christus Jesus het ek julle vader geword deur die evangelie.

1 Corinthians 4:21

Wat wil julle ? Moet ek met die roede na julle kom of met liefde en in die gees van sagmoedigheid?

1 Corinthians 7:2

Maar vanweë die hoererye moet elke man sy eie vrou , en elke vrou moet haar eie man .

1 Corinthians 7:28

Maar as jy tog trou, sondig jy nie; en as 'n maagd trou, sondig sy nie. Maar sulke mense sal verdrukking vir die vlees, en ek wil julle spaar.

1 Corinthians 7:32

En ek wil dat julle onbesorg moet wees. Die ongetroude is besorg oor die dinge van die Here, hoe hy die Here sal behaag,

1 John 1:3

wat ons gesien en gehoor het, verkondig ons aan julle, sodat julle ook gemeenskap met ons kan ; en ons gemeenskap is met die Vader en met sy Seun, Jesus Christus.

1 John 2:28

En nou, my kinders, bly in Hom, sodat ons vrymoedigheid kan wanneer Hy verskyn en nie beskaamd van Hom weggaan by sy wederkoms nie.

1 John 4:11

Geliefdes, as God ons so liefgehad het, behoort ons ook mekaar lief te .

1 John 4:17

Hierin het die liefde by ons volmaak geword, dat ons vrymoedigheid kan in die oordeelsdag; want soos Hy is, is ons ook in hierdie wêreld.

1 Kings 11:36

en aan sy seun sal Ek een stam gee, sodat my kneg Dawid altyd 'n lamp kan voor my aangesig in Jerusalem, die stad wat Ek vir My verkies het om my Naam daar te vestig;

1 Kings 1:16

En Bátseba het gebuig en neergeval voor die koning. Toe sê die koning: Wat wil u ?

1 Kings 2:33

en dat hulle bloed op die hoof van Joab en op die hoof van sy nageslag vir ewig kan neerkom, maar Dawid en sy nageslag en sy huis en sy troon vrede kan van die HERE tot in ewigheid.

1 Kings 5:10

So het Hiram dan aan Salomo sederhout en sipreshout gelewer, soveel as hy wou ,

1 Kings 9:11

Hiram, die koning van Tirus, het Salomo gehelp met sederhout en sipreshout en goud soveel as hy wou --gee koning Salomo aan Hiram twintig stede in die land Galiléa.

1 Samuel 15:29

En ook lieg die Roem van Israel nie, en Hy ken geen berou nie; want Hy is geen mens, dat Hy berou sou nie.

1 Thessalonians 4:12

sodat julle welvoeglik kan wandel teenoor die wat buite is, en aan niks behoefte mag nie.

1 Thessalonians 4:13

Maar, broeders, ek wil nie dat julle onkundig moet wees met betrekking tot die ontslapenes nie, sodat julle nie treur soos die ander wat geen hoop het nie.

1 Thessalonians 4:9

Oor die broederliefde het julle nie nodig dat ons julle skrywe nie, want julle is self deur God geleer om mekaar lief te ;

1 Timothy 2:4

wat wil dat alle mense gered word en tot kennis van die waarheid kom.

1 Timothy 2:8

Ek wil dan dat die manne op elke plek moet bid en heilige hande ophef sonder toorn en twis.

1 Timothy 3:7

Maar hy moet ook goeie getuienis van die buitestaanders, sodat hy nie in veragting en in die strik van die duiwel val nie.

1 Timothy 5:14

Ek wil dan dat die jong weduwees moet trou, kinders baar, hulle huise regeer en die teëparty geen aanleiding gee om kwaad te spreek nie.

1 Timothy 5:22

Moenie haastig iemand die hande oplê nie, en moet ook nie met die sondes van ander gemeenskap nie. Hou jou rein.

2 Corinthians 10:9

anders sou dit die skyn asof ek julle deur die briewe wil bang maak.

2 Corinthians 11:12

Maar wat ek doen, sal ek nog doen om die aanleiding af te sny vir die wat 'n aanleiding wil , sodat hulle in die saak waar hulle op roem, net soos ons bevind mag word.

2 Corinthians 1:8

Want ons wil nie , broeders, dat julle onbekend moet wees met ons verdrukking wat oor ons in Asië gekom het nie, dat ons dit bo ons krag uitermate swaar gehad het, sodat ons selfs aan ons lewe gewanhoop het.

2 Corinthians 2:3

En ek het juis dit aan julle geskrywe, dat ek nie by my koms droefheid mag deur hulle oor wie ek my moes verbly nie, omdat ek die vertroue in julle almal het dat my blydskap dié van julle almal is.

2 Corinthians 5:12

Want ons beveel ons nie weer by julle aan nie, maar ons gee julle aanleiding tot roem oor ons, sodat julle iets kan teenoor die wat hulle op die uiterlike beroem en nie op die hart nie.

2 Corinthians 9:8

En God het mag om alle genade oorvloedig oor julle te laat wees, sodat julle altyd in alle opsigte volop kan en oorvloedig kan wees tot elke goeie werk.

2 Peter 3:9

Die Here vertraag nie die belofte soos sommige dit vertraging ag nie, maar Hy is lankmoedig oor ons en wil nie dat sommige moet vergaan nie, maar dat almal tot bekering moet kom.

2 Samuel 14:5

Toe vra die koning haar: Wat wil jy ? En sy sê: Voorwaar, ek is 'n weduwee en my man is dood.

2 Samuel 19:6

deur lief te diegene wat u haat, en te haat diegene wat u liefhet; want u gee vandag te kenne dat owerstes en onderdane vir u niks is nie, want ek merk vandag dat, as Absalom lewendig en ons almal vandag dood was, dit dan in u oë reg sou gewees het.

2 Samuel 24:23

Dit gee Arauna alles, o koning, aan die koning. Verder het Arauna aan die koning gesê: Mag die HERE u God 'n behae in u .

2 Thessalonians 3:1

Verder, broeders, bid vir ons dat die woord van die Here sy snelle loop mag en verheerlik word net soos by julle;

Acts 10:28

en hy sê vir hulle: Julle weet dat dit ongeoorloof is vir 'n Joodse man om met iemand van 'n ander volk omgang te of hom te besoek; maar God het my getoon dat ek geen mens onheilig of onrein mag noem nie.

Acts 16:3

Paulus wou dat hy saam met hom op reis sou gaan, en hy het hom geneem en besny ter wille van die Jode wat in daardie streke was; want hulle het almal geweet dat sy vader 'n Griek was.

Acts 18:14

En toe Paulus sy mond wou oopmaak, sê Gállio vir die Jode: As daar nou enige oortreding of kwaadwillige skelmstuk was, dan sou ek rede om julle te verdra, o Jode;

Acts 24:16

Daarom oefen ek my ook om altyd voor God en die mense 'n rein gewete te .

Acts 24:23

En hy het die hoofman oor honderd beveel om Paulus te bewaak, maar dat hy verligting moes , en dat hy niemand van sy eie mense moes verhinder om hom te bedien of te besoek nie.

Acts 9:6

En terwyl hy bewe en verbaas was, sê hy: Here, wat wil U moet ek doen? En die Here antwoord hom: Staan op en gaan na die stad, en dit sal jou gesê word wat jy moet doen.

Colossians 1:12

en die Vader mag dank wat ons bekwaam gemaak het om deel te aan die erfdeel van die heiliges in die lig--

Colossians 2:1

Want ek wil dat julle moet weet wat 'n groot stryd ek oor julle het, en oor die wat in Laodicéa is en almal wat my aangesig in die vlees nie gesien het nie,

Colossians 2:18

Laat niemand julle van jul prys beroof nie, al sou hy behae in nederigheid en verering van die engele en indring in wat hy nie gesien het nie, en sonder oorsaak opgeblase wees deur sy vleeslike gesindheid,

Daniel 11:3

Dan sal 'n dapper koning opstaan wat groot heerskappy sal en sal maak net soos hy wil.

Daniel 11:43

En hy sal mag oor die skatte van goud en silwer en oor al die kosbaarhede van Egipte, terwyl die Líbiërs en die Kusiete sy voetstappe volg.

Daniel 4:15

Maar laat sy penwortel in die aarde staan, en dit met 'n band van yster en koper in die groen gras van die veld; en laat hy deur die dou van die hemel natgemaak word en saam met die diere deel aan die plante van die aarde.

Deuteronomy 10:12

En nou, Israel, wat eis die HERE jou God van jou as net om die HERE jou God te vrees, in al sy weë te wandel en Hom lief te en die HERE jou God te dien met jou hele hart en met jou hele siel,

Deuteronomy 10:15

Maar net aan jou vaders het die HERE 'n welgevalle gehad om hulle lief te , en Hy het julle, hulle nageslag ná hulle, uit al die volke uitverkies, soos dit vandag is.

Deuteronomy 11:13

As julle dan goed luister na my gebooie wat Ek julle vandag beveel, om die HERE julle God lief te en Hom te dien met julle hele hart en met julle hele siel,

Deuteronomy 11:22

Want as julle ywerig al hierdie gebooie hou wat ek julle beveel, om dit te doen deur die HERE julle God lief te , in al sy weë te wandel en Hom aan te hang,

Deuteronomy 18:1

Die Levitiese priesters, die hele stam van Levi, mag geen deel of erfenis saam met Israel nie; van die vuuroffers van die HERE en van sy erfdeel moet hulle eet.

Deuteronomy 18:2

En hy mag geen erfdeel onder sy broers nie; die HERE is sy erfdeel soos Hy hom beloof het.

Deuteronomy 19:9

--as jy sorgvuldig al hierdie gebooie hou wat ek jou vandag beveel om dit te doen, om die HERE jou God lief te en altyd in sy weë te wandel--dan moet jy vir jou nog drie stede by hierdie drie byvoeg,

Deuteronomy 23:12

Jy moet buitekant die laer 'n plek , en daarheen moet jy uitgaan.

Deuteronomy 23:13

En jy moet by jou gereedskap 'n grafie ; as jy dan buitekant gaan sit, moet jy daarmee grawe en wat van jou uitgegaan het, weer toemaak.

Deuteronomy 25:13

Jy mag nie twee soorte weegstene, 'n grote en 'n kleintjie, in jou sak nie.

Deuteronomy 25:14

Jy mag in jou huis nie twee soorte efas, 'n grote en 'n kleintjie, nie.

Deuteronomy 25:15

Jy moet 'n volle en regte gewig ; jy moet 'n volle en regte efa ; sodat jou dae verleng mag word in die land wat die HERE jou God jou sal gee.

Deuteronomy 28:29

sodat jy op die middag sal rondtas soos die blinde in die donker rondtas, en in jou weë sal jy geen voorspoed nie; maar jy sal altyddeur net verdruk en beroof wees sonder dat daar 'n helper is.

Deuteronomy 28:40

Olyfbome sal jy in jou hele grondgebied, maar jy sal jou nie met olie salf nie; want jou olywe sal afval.

Deuteronomy 28:65

En onder dié nasies sal jy geen rus nie, en vir jou voetsool sal daar geen rusplek wees nie; maar die HERE sal jou daar 'n bewende hart gee en smagtende oë en 'n kwynende siel.

Deuteronomy 30:16

Wat ek jou vandag beveel, is om die HERE jou God lief te , in sy weë te wandel en sy gebooie en sy insettinge en sy verordeninge te hou, sodat jy kan lewe en vermenigvuldig en die HERE jou God jou mag seën in die land waarheen jy gaan om dit in besit te neem.

Deuteronomy 30:20

deur die HERE jou God lief te , na sy stem te luister en Hom aan te hang; want dit is jou lewe en die lengte van jou dae, sodat jy kan woon in die land wat die HERE aan jou vaders Abraham, Isak en Jakob met 'n eed beloof het om dit aan hulle te gee.

Deuteronomy 30:6

En die HERE jou God sal jou hart besny en die hart van jou nageslag, om die HERE jou God lief te met jou hele hart en met jou hele siel, dat jy kan lewe.

Deuteronomy 32:36

Want die HERE sal aan sy volk reg verskaf, en Hy sal medelyde met sy knegte as Hy sien dat hulle vashouplek weg is en dit met almal sonder uitsondering gedaan is.

Deuteronomy 5:7

Jy mag geen ander gode voor my aangesig nie.

Deuteronomy 7:26

En jy mag geen gruwel in jou huis inbring nie, sodat jy nie net so onder die banvloek kom nie; jy moet daar heeltemal 'n afsku van en dit geheel en al as gruwel beskou; want dit is onder die banvloek.

Ecclesiastes 3:8

'n tyd om lief te en 'n tyd om te haat, 'n tyd vir oorlog en 'n tyd vir vrede.

Ephesians 4:28

Laat die een wat steel, nie meer steel nie; maar laat hom liewer arbei deur met sy hande te werk wat goed is, sodat hy iets kan om mee te deel aan die een wat gebrek het.

Ephesians 5:28

So behoort die mans hulle eie vroue lief te soos hul eie liggame. Wie sy eie vrou liefhet, het homself lief;

Esther 5:3

Toe sê die koning vir haar: Wat wil jy , koningin Ester, of wat is jou versoek? Al was dit ook die helfte van die koninkryk--dit sal jou gegee word.

Esther 7:4

Want ons is verkoop, ek en my volk, om verdelg, gedood en uitgeroei te word. Was ons nog as slawe en slavinne verkoop, dan sou ek geswyg het, maar hierdie ramp sal onder die verliese van die koning sy weerga nie nie.

Exodus 12:5

Julle moet 'n lam sonder gebrek, 'n jaaroud rammetjie. Van die skape of van die bokke kan julle dit neem.

Exodus 13:12

dan moet jy alles wat die moederskoot open, aan die HERE afgee; ook elke eersteling, die aanteel van vee, wat jy sal --wat manlik is, behoort aan die HERE.

Exodus 20:3

Jy mag geen ander gode voor my aangesig nie.

Exodus 26:17

Elke styl moet twee tappe wat met mekaar verbind is. So moet jy dit maak vir al die style van die tabernakel.

Exodus 26:2

Die lengte van elke tentdoek moet agt en twintig el wees en die breedte van elke tentdoek vier el. Al die tentdoeke moet een maat .

Exodus 26:8

Die lengte van elke tentdoek moet dertig el wees en die breedte van elke tentdoek vier el: die elf tentdoeke moet een maat .

Exodus 27:20

En jy moet die kinders van Israel beveel dat hulle vir jou suiwer, uitgestampte olyfolie vir die kandelaar bring, om gedurigdeur 'n brandende lamp te .

Exodus 28:7

Dit moet twee skouerstukke wat aan mekaar vas is; aan die twee bo-ente moet dit saamgevoeg word.

Ezekiel 20:40

Want op my heilige berg, op die verhewe berg van Israel, spreek die Here HERE, daar sal die hele huis van Israel, hulle almal, My dien in die land; daar sal Ek 'n behae in hulle en daar sal Ek julle offergawes eis en die eerstelinge van julle aanbiedinge by al julle heilige gawes.

Ezekiel 20:41

As 'n lieflike geur sal Ek 'n behae in julle wanneer Ek julle uit die volke uitlei en julle uit die lande versamel waarin julle verstrooi was, en Ek sal My in julle as die Heilige laat ken voor die oë van die nasies.

Ezekiel 24:14

Ek, die HERE, het dit gespreek; dit kom, en Ek sal dit doen; Ek sal nie ophou nie en sal nie verskoon of berou nie; volgens jou wandel en jou handelinge sal hulle jou oordeel, spreek die Here HERE.

Ezekiel 37:24

En my kneg Dawid sal koning oor hulle wees, en hulle sal almal een herder ; en hulle sal in my verordeninge wandel en my insettinge onderhou en daarna handel.

Ezekiel 43:27

En hulle moet die dae voleindig; dan moet die priesters op die agtste dag en verder julle brandoffers en julle dankoffers op die altaar berei; en Ek sal 'n behae in julle , spreek die Here HERE.

Ezekiel 45:10

Julle moet 'n regte weegskaal en 'n regte efa en 'n regte bat.

Ezekiel 45:11

'n Efa en 'n bat moet 'n vaste maat , sodat 'n bat die tiende van 'n homer bevat; ook 'n efa die tiende van 'n homer; die reëling daarvan moet wees volgens die homer.

Ezekiel 45:16

Al die mense van die land moet deel aan hierdie offergawe vir die vors in Israel.

Ezekiel 45:2

Hiervan moet vir die heiligdom wees vyf honderd by vyf honderd el, 'n vierkant rondom; en dit moet 'n oop veld van vyftig el rondom.

Ezekiel 48:1

En dit is die name van die stamme. Aan die noordekant langs die weg van Hetlon na die ingang van Hamat en Hasar-Enan aan die grens van Damaskus, na die noorde toe langs Hamat--hy moet die ooste en die westekant --Dan een deel.

Ezra 4:16

Ons maak die koning bekend dat, as dié stad opgebou en die mure voltooi word, u daardeur geen deel sal wes van die Eufraat nie.

Galatians 6:13

Want ook hulle wat besny word, hou self nie die wet nie; maar hulle wil dat julle besny moet word, sodat hulle in julle vlees kan roem.

Galatians 6:4

Maar laat elkeen sy eie werk op die proef stel; en dan sal hy grond vir roem alleen wat homself betref en nie wat die ander betref nie.

Genesis 18:10

En Hy sê: Ek sal oor 'n jaar sekerlik weer na jou toe kom--dan sal jou vrou Sara 'n seun . En Sara het geluister by die ingang van die tent wat agter Hom was.

Genesis 18:12

En Sara het by haarself gelag en gedink: Sal ek wellus nadat ek oud geword het en my heer oud is?

Genesis 18:14

Sou iets vir die HERE te wonderbaar wees? Hierdie tyd, oor 'n jaar, sal Ek na jou terugkom, en Sara sal 'n seun .

Genesis 27:14

Toe het hy dit gaan haal en na sy moeder gebring. En sy moeder het daarvan 'n lekker ete gemaak soos sy vader dit graag wou .

Genesis 27:4

en maak vir my lekker ete klaar soos ek dit graag wil ; en bring dit vir my om te eet; sodat my siel jou kan seën voordat ek sterwe.

Genesis 27:9

Loop nou na die kleinvee en gaan haal vir my daar twee mooi bokkies, dat ek jou vader daarvan 'n lekker ete kan maak soos hy dit graag wil .

Genesis 39:14

roep sy na haar huisgenote en sê aan hulle: Kyk, hy het vir ons 'n Hebreeuse man hier gebring om met ons gek te skeer; hy het na my gekom om met my gemeenskap te , en ek het hard geskreeu;

Genesis 45:20

En julle hoef geen spyt te oor julle huisraad nie, want die beste van die hele Egipteland is julle s'n.

Haggai 1:8

Klim op die berg en bring hout aan en bou die huis; dan sal Ek 'n welgevalle daaraan en My verheerlik, sê die HERE.

Hebrews 10:5

Daarom sê Hy, as Hy in die wêreld inkom: Slagoffer en spysoffer wou U nie nie, maar U het vir My 'n liggaam berei.

Hebrews 10:8

Nadat Hy hierbo gespreek het: Slagoffer en spysoffer en brandoffers en sondoffers wou U nie en het U nie behaag nie--wat volgens die wet geoffer word--

Hebrews 11:25

omdat hy verkies het om liewer sleg behandel te word saam met die volk van God as om 'n tyd lank die genot van die sonde te ,

Hebrews 4:15

Want ons het nie 'n hoëpriester wat nie met ons swakhede medelye kan nie, maar een wat in alle opsigte versoek is net soos ons, maar sonder sonde.

Hebrews 6:18

sodat ons deur twee onveranderlike dinge, waarin dit onmoontlik is dat God sou lieg, kragtige bemoediging kan , ons wat ontvlug het, om vas te hou aan die hoop wat voorlê;

Hebrews 8:3

Want elke hoëpriester word aangestel om gawes en offers te bring. Daarom moes Hy ook iets om te offer.

Isaiah 23:12

En Hy het gesê: Jy sal verder nie meer uitgelate wees nie, o onteerde jonkvrou, dogter van Sidon! Maak jou klaar, vaar oor na die Kittiërs toe; ook daar sal jy geen rus nie.

Isaiah 49:10

Hulle sal geen honger en geen dors nie, en die woestyngloed en die son sal hulle nie steek nie; want hulle Ontfermer sal hulle lei en hulle saggies aanbring na die fonteine van water.

Isaiah 54:4

Wees nie bevrees nie, want jy sal nie beskaamd staan nie; en vrees geen skande nie, want jy sal nie nodig om te bloos nie; maar jy sal die skande van jou jonkheid vergeet en aan die smaad van jou weduweeskap nie meer dink nie.

Isaiah 56:6

En die uitlanders wat hulle by die HERE aangesluit het, om Hom te dien en om die Naam van die HERE lief te deur sy knegte te wees--elkeen wat die sabbat hou, sodat hy dit nie ontheilig nie, en hulle wat vashou aan my verbond,

Isaiah 57:6

By die gladde klippe van die dal is jou deel; dit, dit is jou lot; ook het jy vir hulle drankoffers uitgegiet, spysoffers gebring! Sou Ek daarmee vrede ?

Jeremiah 11:23

en hulle sal geen oorblyfsel nie; want Ek sal onheil bring oor die manne van Anatot in die jaar van hulle besoeking.

Jeremiah 14:13

Toe sê ek: Ag, Here HERE, kyk, die profete sê vir hulle: Julle sal geen swaard sien en geen hongersnood nie; maar Ek sal julle 'n duursame vrede gee in hierdie plek.

Jeremiah 15:5

Want wie sal jou bejammer, o Jerusalem? Of wie sal met jou medelyde ? Of wie sal uitdraai om na jou welstand te vra?

Jeremiah 15:6

Jy het My verwerp, spreek die HERE, jy het ál agteruitgegaan; daarom strek Ek my hand teen jou uit en verwoes jou; Ek is moeg om berou te .

Jeremiah 16:2

Jy mag vir jou geen vrou neem nie, en jy mag geen seuns of dogters in hierdie plek nie.

Jeremiah 18:10

maar as hulle doen wat verkeerd is in my oë deur na my stem nie te luister nie, dan sal Ek berou oor die goeie waarmee Ek gesê het dat Ek aan hulle goed sal doen.

Jeremiah 18:8

maar as dié nasie waaroor Ek gespreek het, hulle bekeer van hul boosheid, sal Ek berou oor die onheil wat Ek van plan was om hulle aan te doen.

Jeremiah 21:7

En daarna, spreek die HERE, sal Ek Sedekía, die koning van Juda, en sy dienaars en die volk--die wat in hierdie stad oorgebly het van die pes, die swaard en die hongersnood--oorgee in die hand van Nebukadrésar, die koning van Babel, en in die hand van hulle vyande en in die hand van die wat hulle lewe soek; en hy sal hulle verslaan met die skerpte van die swaard; hy sal geen medelyde met hulle of hulle spaar of hom ontferm nie.

Jeremiah 23:17

Hulle sê gedurig aan my veragters: Die HERE het gespreek: Julle sal vrede ; en aan elkeen wat wandel in die verharding van sy hart, sê hulle: Geen onheil sal oor julle kom nie.

Jeremiah 26:3

Miskien sal hulle luister en hulle bekeer elkeen van sy verkeerde weg; dan sal Ek berou oor die onheil wat Ek van plan is om hulle aan te doen weens die boosheid van hulle handelinge.

Jeremiah 29:32

daarom, so sê die HERE: Kyk, Ek doen besoeking oor Semája, die Nehelamiet, en oor sy geslag; hy sal niemand wat onder hierdie volk woon nie, en hy sal die goeie nie sien wat Ek aan my volk sal doen nie, spreek die HERE; want hy het teen die HERE afval verkondig.

Jeremiah 29:7

en soek die vrede van die stad waarheen Ek julle in ballingskap weggevoer het, en bid daarvoor tot die HERE; want in die vrede daarvan sal julle vrede .

Jeremiah 2:37

Ook daarvan sal jy uitgaan met jou hande op jou hoof; want die HERE het hulle verwerp op wie jy vertrou, en jy sal met hulle geen voorspoed nie.

Jeremiah 32:5

en hy sal Sedekía na Babel bring, en daar sal hy wees totdat Ek op hom ag gee, spreek die HERE. Alhoewel julle teen die Chaldeërs veg, sal julle tog geen voorspoed nie.)

Jeremiah 36:30

Daarom, so spreek die HERE aangaande Jójakim, die koning van Juda: Hy sal nooit een wat op die troon van Dawid sit nie, en sy lyk sal weggegooi lê, bedags in die hitte en snags in die koue.

Jeremiah 42:14

en sê: Nee, maar ons sal na Egipteland trek waar ons geen oorlog sal sien of basuingeluid sal hoor of honger na brood sal nie, en daar wil ons woon--

Jeremiah 47:6

Wee, swaard van die HERE, hoe lank sal jy geen rus nie? Keer terug in jou skede, rus en wees stil.

Jeremiah 47:7

Hoe sou dit rus , terwyl die HERE daaraan bevel gegee het teen Askelon en teen die seekus? Daar het Hy dit bestel.

Jeremiah 4:10

Toe het ek gesê: Ag, Here HERE, waarlik, U het hierdie volk en Jerusalem grootliks mislei met die woorde: Julle sal vrede --terwyl die swaard tot aan die siel raak.

Jeremiah 50:26

Kom aan teen hom van alle kante, maak oop sy voorraadskure, stapel hom op soos koringmiede, en tref hom met die banvloek! Hy moet geen oorblyfsel nie.

Jeremiah 5:28

Hulle het vet, hulle het glad geword; selfs gaan hulle oor die maat van boosheid heen. Reg verskaf hulle nie, selfs die reg van die wees nie, dat hulle voorspoed kan ; ook handhaaf hulle die reg van die behoeftiges nie.

Jeremiah 5:31

die profete profeteer vals, en aan hulle sy oefen die priesters mag uit, en my volk wil dit graag so . Maar wat sal julle doen aan die einde daarvan?

Jeremiah 8:9

Die slim mense kom in die skande, is verslae en verstrik. Kyk, hulle het die woord van die HERE verwerp, en watter wysheid sou hulle ?

Job 11:2

Moet die menigte van woorde onbeantwoord bly? Of moet 'n loslippige man reg ?

Job 13:18

Kyk tog, ek dra die regsaak voor; ek weet dat ék reg sal .

Job 22:21

Sluit tog vriendskap met Hom, sodat jy vrede kan ; daardeur sal goeie dinge oor jou kom.

Job 40:3

Wil jy werklik my reg verbreek, My veroordeel, dat jy gelyk kan ?

Job 6:10

Dan sou ek nog troos ; ja, ek sou van vreugde opspring in onbarmhartige smart; want die woorde van die Heilige het ek nie verloën nie.

Joel 2:2

'n dag van duisternis en donkerheid, 'n dag van wolke en wolkenag; soos die môreskemering, uitgesprei oor die berge, kom 'n talryke en magtige volk, wat van oudsher sy gelyke nie gehad het nie en dit hierna ook nie sal tot in die jare van die verste geslagte nie.

John 10:10

Die dief kom net om te steel en te slag en te verwoes. Ek het gekom, dat hulle lewe en oorvloed kan .

John 15:22

As Ek nie gekom en met hulle gespreek het nie, sou hulle geen sonde nie; maar nou het hulle geen verskoning vir hul sonde nie.

John 15:24

As Ek nie die werke onder hulle gedoen het wat niemand anders gedoen het nie, sou hulle geen sonde nie. Maar nou het hulle dit gesien, en tog het hulle My sowel as my Vader gehaat.

John 15:7

As julle in My bly en my woorde in julle, sal julle vra net wat julle wil , en julle sal dit verkry.

John 16:33

Dit het Ek vir julle gesê, dat julle in My vrede kan . In die wêreld sal julle verdrukking ; maar hou goeie moed, Ek het die wêreld oorwin.

John 17:13

Maar nou kom Ek na U toe; en Ek spreek hierdie dinge in die wêreld, sodat hulle my blydskap volkome in hulle kan .

John 18:39

Maar julle het 'n gewoonte dat ek vir julle op die pasga iemand moet loslaat; wil julle dan dat ek vir julle die Koning van die Jode moet loslaat?

John 19:11

Jesus antwoord: U sou geen mag teen My as dit u nie van bo gegee was nie. Daarom het hy wat My aan u oorlewer, groter sonde.

John 20:31

maar hierdie is beskrywe, dat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God; en dat julle deur te glo die lewe kan in sy Naam.

John 21:22

Jesus antwoord hom: As Ek wil dat hy bly totdat Ek kom, wat gaan dit jou aan? Volg jy My.

John 21:23

Hierdie woord het toe onder die broeders uitgegaan dat daardie dissipel nie sou sterwe nie; en Jesus het nie vir hom gesê dat hy nie sou sterwe nie, maar: As Ek wil dat hy bly totdat Ek kom, wat gaan dit jou aan?

John 3:15

sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan .

John 3:16

Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan .

John 5:26

Want soos die Vader lewe het in Homself, so het Hy aan die Seun ook gegee om lewe in Homself te .

John 5:40

En julle wil nie na My kom om die lewe te nie.

John 6:11

En Jesus het die brode geneem, en nadat Hy gedank het, deel Hy dit uit aan die dissipels en die dissipels aan die wat daar sit; so ook van die vissies, soveel as hulle wou .

John 6:40

En dit is die wil van Hom wat My gestuur het, dat elkeen wat die Seun aanskou en in Hom glo, die ewige lewe mag ; en Ek sal hom opwek in die laaste dag.

John 8:12

En Jesus het weer met hulle gespreek en gesê: Ek is die lig van die wêreld; wie My volg, sal sekerlik nie in die duisternis wandel nie, maar sal die lig van die lewe .

John 8:6

En dit het hulle gesê om Hom te versoek, sodat hulle iets kon om Hom te beskuldig; maar Jesus het neergebuk en met die vinger op die grond geskrywe.

John 9:41

Jesus antwoord hulle: As julle blind was, sou julle geen sonde nie; maar nou sê julle: Ons sien! Daarom bly julle sonde.

Jonah 3:8

maar mens en dier moet 'n rougewaad om , en hulle moet ernstig tot God roep, en elkeen moet hom van sy verkeerde weg bekeer en van die onreg wat aan sy hande kleef.

Jonah 3:9

Wie weet of God nie sal omkeer en berou sal nie, sodat Hy Hom afwend van die gloed van sy toorn en ons nie vergaan nie?

Joshua 15:18

En toe sy aankom, het sy hom aangespoor om van haar vader 'n stuk grond te vra; en toe sy van die esel afklim, sê Kaleb vir haar: Wat wil jy ?

Joshua 17:17

Toe het Josua met die huis van Josef, met Efraim en Manasse gespreek en gesê: Jy is 'n groot volk en jy het groot krag: jy sal nie net een lot nie;

Joshua 22:5

Neem net noukeurig in ag die onderhouding van die gebod en die wet wat Moses, die kneg van die HERE, julle beveel het, om die HERE julle God lief te en in al sy weë te wandel en sy gebooie te onderhou en Hom aan te hang en Hom te dien met julle hele hart en met julle hele siel.

Joshua 23:11

Neem julle dan terdeë in ag ter wille van julle siele, om die HERE julle God lief te ;

Judges 1:14

En toe sy aankom, het sy hom aangespoor om van haar vader 'n stuk grond te vra; en toe sy van die esel afklim, sê Kaleb vir haar: Wat wil jy ?

Leviticus 18:20

En jy mag geen vleeslike gemeenskap met jou naaste se vrou om jou met haar te verontreinig nie.

Leviticus 18:22

Met 'n manspersoon mag jy ook geen gemeenskap soos 'n mens met 'n vrou het nie. Dit is 'n gruwel.

Leviticus 18:23

En jy mag met géén dier vleeslike gemeenskap om jou daardeur te verontreinig nie. 'n Vrou mag ook nie voor 'n dier gaan staan om daarmee te doen te nie. Dit is 'n gruwelike vermenging.

Leviticus 19:36

Julle moet 'n regte weegskaal , regte weegstene, 'n regte efa en 'n regte hin. Ek is die HERE julle God wat julle uit Egipteland uitgelei het.

Leviticus 20:16

En as 'n vrou naby enige dier kom om daarmee te doen te , moet jy die vrou en die dier doodslaan. Hulle moet sekerlik gedood word. Hulle bloedskuld is op hulle.

Leviticus 24:2

Gee bevel aan die kinders van Israel dat hulle vir jou suiwer, uitgestampte olyfolie vir die kandelaar moet bring, om gedurigdeur 'n brandende lamp te .

Leviticus 26:11

En Ek sal my tabernakel onder julle oprig, en my siel sal van julle geen afsku nie.

Leviticus 26:30

En Ek sal julle hoogtes verwoes en julle sonpilare verdelg en julle lyke op die lyke van julle drekgode gooi; en my siel sal 'n afsku van julle .

Luke 10:35

En toe hy die volgende môre weggaan, haal hy twee pennings uit en gee dit aan die eienaar van die herberg en sê vir hom: Sorg vir hom, en enige onkoste wat jy nog meer mag , sal ek jou betaal as ek terugkom.

Luke 11:5

En Hy het vir hulle gesê: Wie van julle sal 'n vriend en sal middernag na hom gaan en vir hom sê: Vriend, leen my drie brode,

Luke 14:10

Maar wanneer jy genooi is, gaan en neem die agterste plek in; sodat wanneer hy kom wat jou genooi het, hy vir jou kan sê: Vriend, gaan hoër op! Dan sal jy eer voor die wat saam met jou aan tafel is.

Luke 18:22

En toe Jesus dit hoor, antwoord Hy hom: Nog een ding ontbreek jou--verkoop alles wat jy het, en verdeel dit onder die armes, en jy sal 'n skat in die hemel ; kom dan hier, volg My.

Luke 18:41

en sê: Wat wil jy moet Ek vir jou doen? En hy antwoord: Here, dat ek kan sien.

Luke 19:14

Maar sy medeburgers het hom gehaat en 'n gesantskap agter hom aan gestuur om te sê: Ons wil nie dat hierdie man koning oor ons moet wees nie.

Luke 19:17

En hy sê vir hom: Mooi so, goeie dienskneg; omdat jy in die minste getrou gewees het, moet jy gesag oor tien stede.

Luke 19:27

Maar daardie vyande van my wat nie wou dat ek koning oor hulle sou wees nie, bring hulle hier en slaan hulle voor my dood.

Luke 1:62

En hulle beduie vir sy vader hoe hy wou dat hy genoem moes word.

Luke 20:13

Toe sê die eienaar van die wingerd: Wat sal ek doen? Ek sal my geliefde seun stuur; miskien sal hulle ontsag as hulle hom sien.

Luke 22:9

En hulle sê vir Hom: Waar wil U moet ons dit berei?

Luke 5:39

En niemand wat ou wyn gedrink het, wil dadelik nuwe nie; want hy sê: Die oue is beter.

Luke 6:31

En soos julle wil dat die mense aan julle moet doen, so moet julle ook aan hulle doen.

Luke 9:3

en vir hulle gesê: Neem niks vir die pad nie, geen stokke of reissak of brood of geld nie, en geeneen van julle moet twee kledingstukke nie.

Luke 9:54

En toe sy dissipels, Jakobus en Johannes, dit sien, sê hulle: Here, wil U ons moet sê dat vuur van die hemel afdaal en hulle verteer, soos Elía ook gedoen het?

Malachi 1:8

En as julle 'n blinde dier bring om te offer, is dit geen kwaad nie! En as julle 'n lam of 'n siek dier bring, is dit geen kwaad nie! Bring dit tog vir jou goewerneur! Sal hy 'n welgevalle aan jou of jou goedgesind wees? sê die HERE van die leërskare.

Malachi 3:17

En hulle sal My tot 'n eiendom wees, sê die HERE van die leërskare, op die dag wat Ek skep, en Ek sal met hulle medelyde soos 'n man medelyde het met sy seun wat hom dien.

Mark 10:21

En Jesus het hom aangekyk en hom liefgekry en vir hom gesê: Een ding kom jy kort--gaan verkoop alles wat jy het, en gee dit aan die armes, en jy sal 'n skat in die hemel ; kom dan hier, neem die kruis op en volg My.

Mark 10:35

En Jakobus en Johannes, die seuns van Sebedéüs, het na Hom gekom en gesê: Meester, ons wil dat U vir ons moet doen wat ons U ook al mag vra.

Mark 10:36

En Hy sê vir hulle: Wat wil julle moet Ek vir julle doen?

Mark 10:51

En Jesus antwoord en sê vir hom: Wat wil jy moet Ek vir jou doen? En die blinde man sê vir Hom: Rabbóni, dat ek mag sien.

Mark 11:22

Jesus antwoord en sê vir hulle: Julle moet geloof in God .

Mark 12:33

en om Hom lief te uit die hele hart en uit die hele verstand en uit die hele siel en uit die hele krag, en om die naaste lief te soos jouself, is meer as al die brandoffers en die slagoffers.

Mark 14:12

En op die eerste dag van die ongesuurde brode, wanneer hulle gewoonlik die pasga geslag het, sê sy dissipels vir Hom: Waar wil U moet ons gaan klaarmaak, dat U die pasga kan eet?

Mark 15:12

Toe antwoord Pilatus weer en sê vir hulle: Wat wil julle dan moet ek doen met Hom wat julle Koning van die Jode noem?

Mark 15:9

Toe antwoord Pilatus en sê vir hulle: Wil julle dat ek vir julle die Koning van die Jode moet loslaat?

Mark 3:13

En Hy het op die berg geklim en na Hom geroep die wat Hy wou , en hulle het na Hom gekom.

Mark 3:15

en mag te om siektes te genees en die duiwels uit te dryf.

Mark 6:18

Want Johannes het aan Herodes gesê: Dit is u nie geoorloof om u broer se vrou te nie.

Mark 6:25

En dadelik gaan sy haastig in na die koning en vra en sê: Ek wil dat u my op die daad die hoof van Johannes die Doper op 'n skottel gee.

Mark 9:30

En hulle het daarvandaan weggegaan en verbygetrek deur Galiléa; en Hy wou nie dat iemand dit moes weet nie.

Mark 9:43

En as jou hand jou laat struikel, kap dit af. Dit is beter vir jou om vermink die lewe in te gaan, as om twee hande te en in die hel te gaan in die onuitbluslike vuur,

Mark 9:45

En as jou voet jou laat struikel, kap dit af. Dit is beter vir jou om kreupel die lewe in te gaan, as om twee voete te en in die hel gewerp te word in die onuitbluslike vuur,

Mark 9:47

En as jou oog jou laat struikel, pluk dit uit. Dit is beter vir jou om met een oog die koninkryk van God in te gaan, as om twee oë te en in die helse vuur gewerp te word,

Mark 9:50

Die sout is goed, maar as die sout souteloos word, waarmee sal julle dit smaaklik maak? Julle moet sout in julle en vrede hou met mekaar.

Matthew 12:7

Maar as julle geweet het wat dit beteken: Ek wil barmhartigheid en nie offerande nie, sou julle die onskuldiges nie veroordeel het nie;

Matthew 13:12

Want hy wat het, aan hom sal gegee word, en hy sal oorvloed ; maar hy wat nie het nie, van hom sal weggeneem word ook wat hy het.

Matthew 13:28

En hy antwoord hulle: 'n Vyandige mens het dit gedoen. Toe sê die diensknegte vir hom: Wil u dan dat ons dit moet gaan bymekaarmaak?

Matthew 14:4

Want Johannes het vir hom gesê: Dit is u nie geoorloof om haar te nie.

Matthew 15:28

Toe antwoord Jesus en sê vir haar: o Vrou, groot is jou geloof; laat dit vir jou wees soos jy wil . En haar dogter het gesond geword van daardie uur af.

Matthew 18:8

En as jou hand of jou voet jou laat struikel, kap dit af en gooi dit weg van jou af; dit is vir jou beter om in die lewe in te gaan, kreupel of vermink, as om twee hande of voete te en in die ewige vuur gewerp te word.

Matthew 18:9

En as jou oog jou laat struikel, ruk dit uit en werp dit weg van jou af. Dit is vir jou beter om met een oog in die lewe in te gaan, as om twee oë te en in die helse vuur gewerp te word.

Matthew 19:16

En daar kom een na Hom en sê vir Hom: Goeie Meester, watter goeie ding moet ek doen, dat ek die ewige lewe kan ?

Matthew 19:21

Jesus antwoord hom: As jy volmaak wil wees, gaan verkoop jou goed en gee dit aan die armes, en jy sal 'n skat in die hemel ; en kom hier, volg My.

Matthew 20:21

En Hy sê vir haar: Wat wil jy ? Sy antwoord Hom: Sê dat hierdie twee seuns van my in u koninkryk mag sit, een aan u regter-- en een aan u linkerhand.

Matthew 20:32

Toe gaan Jesus staan en roep hulle en sê: Wat wil julle moet Ek vir julle doen?

Matthew 25:29

want aan elkeen wat het, sal gegee word, en hy sal oorvloed ; maar van hom wat nie het nie, van hom sal weggeneem word ook wat hy het.

Matthew 26:17

En op die eerste dag van die ongesuurde brode kom die dissipels na Jesus en sê vir Hom: Waar wil U moet ons vir U klaarmaak om die pasga te eet?

Matthew 27:15

En op die fees was die goewerneur gewoond om een gevangene, die een wat hulle wou , vir die skare los te laat.

Matthew 27:17

Nadat hulle dan byeengekom het, sê Pilatus vir hulle: Wie wil julle moet ek vir julle loslaat: Barábbas, of Jesus wat genoem word Christus?

Matthew 27:19

En terwyl hy op die regbank sit, het sy vrou na hom gestuur en gesê: Moet tog niks te doen met dié regverdige man nie, want ek het vandag in 'n droom baie gely om sy ontwil.

Matthew 27:21

Toe antwoord die goewerneur en sê vir hulle: Wie van die twee wil julle moet ek vir julle loslaat? En hulle antwoord: Barábbas!

Matthew 7:12

Alles wat julle dan wil dat die mense aan julle moet doen, net so moet julle aan hulle ook doen; want dit is die wet en die profete.

Matthew 9:13

Maar gaan leer wat dit beteken: Ek wil barmhartigheid en nie offerande nie; want Ek het nie gekom om regverdiges te roep nie, maar sondaars tot bekering.

Micah 5:11

Verder sal Ek uitroei die towerye uit jou hand, en jy sal geen goëlaars meer nie.

Micah 6:7

Sal die HERE 'n welbehae in duisende ramme en tien duisende strome van olie? Sal ek my eersgeborene gee vir my oortreding, die vrug van my liggaam vir die sonde van my siel?

Nahum 3:7

sodat elkeen wat jou sien, van jou af sal wegvlug en sê: Verwoes is Ninevé! Wie sal met haar medelyde ? Waar sal ek troosters vir jou gaan soek?

Nehemiah 5:2

en sommige het gesê: Ons seuns en ons dogters, ons is baie; ons wil koring , dat ons kan eet en lewe!

Numbers 18:20

Ook het die HERE vir Aäron gesê: Jy sal in hulle land nie erwe nie, en jy sal geen deel onder hulle nie. Ek is jou deel en jou erfenis onder die kinders van Israel.

Philippians 1:12

En ek wil dat julle moet weet, broeders, dat wat my wedervaar het, eerder op bevordering van die evangelie uitgeloop het,

Philippians 2:2

maak dan my blydskap volkome deur eensgesind te wees en dieselfde liefde te , een van siel, een van sin.

Philippians 2:27

Want hy was ook siek tot by die dood; maar God was hom barmhartig, en nie hom alleen nie, maar ook my, dat ek nie droefheid op droefheid sou nie.

Philippians 4:12

Ek weet om verneder te word, ek weet ook om oorvloed te ; in elke opsig en in alle dinge is ek onderrig: om versadig te word sowel as om honger te ly, om oorvloed te sowel as om gebrek te ly.

Proverbs 1:14

jy sal jou lot onder ons werp, ons sal almal een beurs --

Proverbs 1:22

Hoe lank sal julle, eenvoudiges, die eenvoudigheid lief en die spotters lus om te spot en die dwase kennis haat?

Proverbs 23:26

My seun, gee my jou hart, en laat jou oë 'n welgevalle in my weë.

Psalms 109:12

Laat hom niemand wie se guns bestendig is, en laat niemand hom oor sy wese ontferm nie.

Psalms 135:14

Want die HERE sal aan sy volk reg doen en medelyde met sy knegte.

Psalms 139:21

HERE, sou ek dié nie haat wat vir U haat, en 'n afsku van die wat teen U opstaan nie?

Psalms 51:21

Dan sal U 'n welbehae in die offers van geregtigheid, in brandoffer en voloffer; dan sal hulle stiere offer op u altaar.

Psalms 68:24

sodat jy jou voet kan steek in bloed, die tong van jou honde van die vyande sy deel kan .

Revelation 18:4

En ek het 'n ander stem uit die hemel hoor sê: Gaan uit haar uit, my volk, sodat julle nie gemeenskap met haar sondes mag en van haar plae ontvang nie.

Revelation 22:14

Salig is die wat sy gebooie doen, sodat hulle reg kan op die boom van die lewe en ingaan deur die poorte in die stad.

Revelation 2:10

Vrees vir niks wat jy sal ly nie. Kyk, die duiwel gaan sommige van julle in die gevangenis werp, sodat julle op die proef gestel kan word; en julle sal tien dae lank verdrukking . Wees getrou tot die dood toe, en Ek sal jou die kroon van die lewe gee.

Revelation 7:16

Hulle sal nie meer honger en nie meer dors nie, en nooit sal die son of enige hitte op hulle val nie;

Romans 11:25

Want ek wil nie , broeders, dat julle hierdie verborgenheid nie moet weet nie, sodat julle nie eiewys mag wees nie: dat die verharding ten dele oor Israel gekom het totdat die volheid van die heidene ingegaan het;

Romans 13:8

Wees aan niemand iets skuldig nie, behalwe om mekaar lief te ; want hy wat 'n ander liefhet, het die wet vervul.

Romans 15:4

Want alles wat tevore geskrywe is, is tot ons lering tevore geskrywe, sodat ons deur lydsaamheid en bemoediging van die Skrifte hoop kan .

Romans 16:2

dat julle haar ontvang in die Here, soos dit die heiliges betaam, en haar bystaan in elke saak waarin sy julle nodig mag . Want sy was vir baie 'n beskermster en ook vir my.

Romans 5:7

Want nouliks sal iemand vir 'n regverdige sterwe vir 'n goeie mens sal iemand miskien nog die moed om te sterwe

Romans 9:9

Want dit is die woord van die belofte: Omtrent hierdie tyd sal Ek kom, en Sara sal 'n seun .

Ruth 1:12

Draai om, my dogters, gaan heen; want ek is te oud om 'n man te . Al sou ek sê: Ek het hoop! en nog vannag aan 'n man mag behoort en ook seuns baar--

Titus 2:4

sodat hulle die jong vroue kan leer om versigtig te wees, hulle mans en kinders lief te ,

Titus 2:8

Laat die woord gesond en onweerspreeklik wees, sodat die teëstanders beskaam kan word en niks slegs kan om van julle te sê nie.

Titus 3:8

Dit is 'n betroubare woord, en ek wil dat jy hierdie dinge beslis bevestig, sodat die wat in God glo, sorg kan dra om goeie werke voor te staan; dít is wat goed en nuttig is vir die mense.

Zechariah 11:6

Want Ek sal met die inwoners van die land geen medelyde meer nie, spreek die HERE; maar kyk, Ek gaan die mense oorlewer, elkeen in die hand van sy naaste en in die hand van sy koning; en hulle sal die land verwoes, en Ek sal uit hulle hand nie red nie.