"joktan"
6 keer in AFR53
1 Chronicles 1:19
En vir Heber is twee seuns gebore; die naam van die een was Peleg, want in sy dae het die aardbewoners verdeeld geraak; en sy broer se naam was Joktan.
1 Chronicles 1:20
En Joktan was die vader van Almódad en Selef en Hasarmáwet en Jerag,
1 Chronicles 1:23
en Ofir en Hawíla en Jobab. Hulle almal was seuns van Joktan.
Genesis 10:25
En vir Heber is twee seuns gebore; die naam van die een was Peleg, want in sy dae het die aardbewoners verdeeld geraak; en die naam van sy broer was Joktan.
Genesis 10:26
En Joktan was die vader van Almódad en Selef en Hasarmáwet en Jerag
Genesis 10:29
en Ofir en Háwila en Jobab. Hulle almal was seuns van Joktan.