"ahítub"
15 keer in AFR53
En Sadok, die seun van Ahítub, en Ahiméleg, die seun van Abjatar, was priesters, en Sausa was skrywer.
En Asárja was die vader van Amárja; en Amárja van Ahítub;
en Ahítub van Sadok; en Sadok van Sallum;
Mérajot sy seun, Amárja sy seun, Ahítub sy seun,
en Mérajot van Amárja; en Amárja van Ahítub;
en Ahítub van Sadok; en Sadok van Ahímaäs;
en Asárja, die seun van Hilkía, die seun van Mesúllam, die seun van Sadok, die seun van Mérajot, die seun van Ahítub, die vors oor die huis van God;
En Ahía, die seun van Ahítub, die broer van Ikabod, die seun van Pínehas, die seun van Eli, die priester van die HERE in Silo, het die skouerkleed gedra. Maar die manskappe het nie geweet dat Jónatan weggegaan het nie.
Toe stuur die koning om Ahiméleg, die seun van Ahítub, die priester, met sy hele familie, die priesters wat in Nob was, te roep, en hulle het almal na die koning gekom.
En Saul het gesê: Luister tog, seun van Ahítub! Toe antwoord hy: Hier is ek, my heer!
Maar een van die seuns van Ahiméleg, die seun van Ahítub, het vrygeraak, en sy naam was Abjatar; hy het agter Dawid aan gevlug.
Daarop antwoord Doëg, die Edomiet, wat by die dienaars van Saul staan, en sê: Ek het die seun van Isai sien kom in Nob by Ahiméleg, die seun van Ahítub.
En Sadok, die seun van Ahítub, en Ahiméleg, die seun van Abjatar, was priesters, en Serája was skrywer.
die seun van Sallum, die seun van Sadok, die seun van Ahítub,
Serája, die seun van Hilkía, die seun van Mesúllam, die seun van Sadok, die seun van Mérajot, die seun van Ahítub, die vors van die huis van God.