"ludiete"
5 keer in AFR53
1 Chronicles 1:11
En Misráim was die vader van die Ludiete en Anamiete en Lehabiete en die Naftuhiete,
Ezekiel 27:10
Perse en Ludiete en Putéërs was in jou leër, jou krygsmanne; skild en helm het hulle in jou opgehang; hulle het aan jou glans gegee.
Ezekiel 30:5
Kus en Putéërs en Ludiete en die hele gemengde bevolking en Kub en die kinders van die daarmee verbonde land sal saam met hulle val deur die swaard.
Genesis 10:13
En Misraim was die vader van die Ludiete en Anamiete en Lehabiete en Naftuhiete
Jeremiah 46:9
Trek op, perde, en raas, waens! En laat die helde uittrek: Kusiete en Putéërs wat die skild hanteer, en Ludiete wat die boog hanteer en span.