"mahalálel"
6 keer in AFR53
1 Chronicles 1:2
Kenan, Mahalálel, Jered,
Genesis 5:12
Toe Kenan sewentig jaar oud was, het hy die vader van Mahalálel geword.
Genesis 5:13
En Kenan het ná die geboorte van Mahalálel nog agt honderd en veertig jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.
Genesis 5:15
Toe Mahalálel vyf en sestig jaar oud was, het hy die vader van Jered geword.
Genesis 5:16
En Mahalálel het ná die geboorte van Jered nog agt honderd en dertig jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.
Genesis 5:17
So was dan al die dae van Mahalálel agt honderd vyf en negentig jaar, en hy het gesterwe.