Skip to Content

"mesa"

4 keer in AFR53

1 Chronicles 2:42

En die seuns van Kaleb, die broer van Jerágmeël, was Mesa, sy eersgeborene--hy was die vader van Sif--en die seuns van Marésa, die vader van Hebron.

1 Chronicles 8:9

by sy vrou Hodes was hy die vader van Jobab en Sibja en Mesa en Malkam,

2 Kings 3:4

En Mesa, die koning van Moab, was 'n skaapboer, en hy het aan die koning van Israel gelewer honderd duisend lammers en honderd duisend ramme se wol.

Genesis 10:30

En hulle woonplek was van Mesa af in die rigting van Sefar, die berg van die Ooste.